Oom Gert Vertel en Ander Gedigte PDF
C. Louis Leipoldt (1880–1947) was ’n dokter, digter, dramaturg en skrywer, wat verskeie toekennings ontvang het vir sy skryfwerk, insluitende die Hertzogprys vir poësie en drama. Hy was een van die leidende figure van die Tweede Taalbeweging (tesame met Jan F.E. Celliers en J.D. du Toit). Benewens gedigte, het hy ook romans, toneelstukke, kinderverhale, kookboeke en 'n reisjoernaal geskryf. Hy was...

C. Louis Leipoldt - Oom Gert Vertel en Ander Gedigte

Oom Gert Vertel en Ander Gedigte

C. Louis Leipoldt

Google Play

Публикувано от
Euro Media

Език
Друг
Формат
epub
Качена

Описание

C. Louis Leipoldt (1880–1947) was ’n dokter, digter, dramaturg en skrywer, wat verskeie toekennings ontvang het vir sy skryfwerk, insluitende die Hertzogprys vir poësie en drama. Hy was een van die leidende figure van die Tweede Taalbeweging (tesame met Jan F.E. Celliers en J.D. du Toit). Benewens gedigte, het hy ook romans, toneelstukke, kinderverhale, kookboeke en 'n reisjoernaal geskryf. Hy was 'n liefhebber van die natuur, en het dit dikwels as tema vir sy werk gebruik, maar met spesifieke klem op die legendes en landskappe van sy geliefde Hantam. Ander temas betrek die lyding en pyn wat deur die Tweede Vryheidsoorlog veroorsaak is, en die kulturele leefwêreld van die Kaapse Maleiers. Wikip[edia

Като продължавате да сърфирате в нашия сайт, вие приемате използването на "бисквитки", както и нашите Условия за ползване и Политика за поверителност.